Vlugplek

2017-03-vlugplek-png

R200.00

Soveel mense het daarvoor gevra, en nou, uiteindelik, is al Koos se mees gewyde skeppinge van die afgelope meer as dertig jaar beskikbaar op sy nuwe dubbel-album: Vlugplek. Drie Dekades. Musiek vir Eenkantkom.

Drie platemaatskappye het ingestem om die musiek beskikbaar te stel en nou kan jy met Vlugplek stil word en diep in die bineste versterk word. Liedjies soos Bidplek en Naggebed en die nuwe akoestiese opname van Houtkruis sal jou na heilige plekke toe neem.

Koos het ook ingestem om vir die eerste keer in jare weer op Sondag-aande in gemeentes te kom bedien met musiek van die hart en woorde van bemoediging. Kontak ons gerus vir optree navrae.

Categories

CD's , Ladies Gifts , Men's Gifts