Rympies in die Vliet

2017-03-rympies-in-die-vliet-png

R260.00

Koos se nuutste digbundel, Rympies in die vliet is 'n 350 bladsy versameling van Koos se gedigte, in die vorm van 'n joernaal. Hierdie Bundel versamelde werke is 'n moet vir jou koffietafel, en bedkassie, en langs jou Bybel...

Die boek is uniek deurdat daar regdeur die bundel plek is vir jóú rympies, joernaalinskrywings en sommer om kommentaar in die vliet te gaan skryf.

Categories

Books , Ladies Gifts , Men's Gifts