whats new in the shop

Koos van der Merwe CD's & Boeke

Koos van der Merwe, bekroonde liedskrywer, digter, solo kunstenaar asook vir meer as 10 jaar reeds rubriekskrywer vir SARIE tydskrif se boeke en CD’s is eksklusief by Selah te kry.

Buy Now
Kruispad Books

Kruispad bring God se Woord in vandag se woorde vir die gewone manne en vroue.
 

Buy Now
Lukas de Beer Books & CD's

Writer of the popular book ‘Artrepreneur’ and solo artist Lukas de Beer’s CD ‘Storm op Jupiter’ available here.
 

Buy Now

Selah Story / Storie

Vat ‘n pouse. Staan vir ‘n oomblik stil – al is dit net vir ‘n sekonde of twee. Skep asem. Selah.

Die woordjie Selah word aan die einde van ‘n belangrike sin of frase in die Bybel, meestal in die Psalms gevind – 74 keer in totaal! Sommige verbind die woord met s_lah:  “om te prys”… “om op te lig”. Maar mees algemeen is die konneksie met salah – ‘n antieke musiekterm wat die musikante en sangers beveel om net ‘n oomblik te wag, asem te haal, te luister.

Ons lewens laat nie baie ‘Selah’ momente toe nie so ons moet geleenthede skep om asem te haal, mekaar te inspireer en soms tot stilstand dwing… sodat jy kan hoor wat Hy sê, bereik wat Hy beplan, kry wat Hy vir jou wil gee.

Psalm 32:7 “Thou art my hiding place; thou shalt preserve me from trouble; thou shalt compass me about with song of deliverance. Selah”

latest from the blog

Artrepreneur
Posted By Chrisna  Posted On 10-Aug-2017

[checkout_product id="9"]

Read More
Rympies in die Vliet
Posted By Chrisna  Posted On 04-Jul-2017

[checkout_product id="5"]

Read More
Vlugplek
Posted By Chrisna  Posted On 04-Jul-2017

[checkout_product id="10"]

Read More